| Page 3 from South Africa
in Afrikaans:
Die klipklaasneus is 'n snaakse dierkie omdat dit 'n lang neus het soos 'n olifant. Dit lyk einlik soos 'n muis maar eet einlik graag insekte en nie saad nie soos wat 'n muis eet nie. Hulle is vreeslik rats op die klippe. Hulle sit in die son en bak en kan baie vinig oor die klippe hardloop as iets hulle skrik maak. Ek wens ek kan een vang en hom in 'n hokkie sit maar ouma se hulle is mooier in die natuur en kan sommer dood gaan in 'n hokie. Hulle is te oulik en ek sal maar nie een vang nie.
[by Rohan Smit, 7 jaar]
Back
|